Jaarboeke

Proefskrif: Filosofie 990


 
Modulekode FIL 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Kundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing wat strek oor die hoofvak en ook ander dissiplines. Beplanning, optimale ontginning van hulpbronne en bestuur van die gehele proses binne komplekse en onvoorspelbare kontekste. Volledige aanspreeklikheid vir die bereiking, evaluering en toepassing van persoonlike en/of groepuitsette.
Modulekrediete 360.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Filosofie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences